WEN ‘N MATSIMELA GESKENKPAK!

MatsiMela Jul 2017 800x640

Wen ‘n MatsiMela geskenkpak!

 

Warm Oranje & Gemmer Reeks (Seisoen: Mei – September). Gevul met suiwer gemmer olie wat ‘n stimmulerende effek op die hart en sirkulasie het om ‘n gevoel van warmte en welsyn te skep en lewenskrag herstel. Dit is veral voordelig vir diegene wat die koue in die winter vóél. Die pittige wortel bevat ook ‘n anti-oksidante genaamd gingerol wat vryradikale wat jou vel beskadig, beveg en dit kan help om ‘n meer helderder, stewiger en jeugdiger voorkom te bevorder. Soet, pittig, houtagtig en warm!

Kontak besonderhede:

 

Instagram: www.instagram.com/matsimelahomespa
Facebook: www.facebook.com/MatsiMelaHomeSpa
Twitter: www.twitter.com/matsimelahomspa
Webtuiste: www.matsimela.co.za of www.matsimelaonline.com
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Kontak nommer: +27 11 704 -7251 of 086 766 8579

 

Click here to view full article

 

Print